-
Soet Habanero & Pynappel Sous
Vars gekook · 8 NovemberR65 Nog 7 oor
Hitte 5/8
- Bestanddele Suiker, water, habanero, geel rissie, pynappel, asyn, gemmer, soja, mielieblom
- Allergene nog nie bevestig nie
- Netto inhoud 250ml
Bestanddele en allergene word tans bevestig — vra ons gerus op WhatsApp voor jy bestel. WhatsApp ons
Aflewering vanaf R80 na ’n afhaalpunt
Ook op die rak
Soet Habanero & Pynappel Sous R65 Nog 7 oor










