-
Geel Habanero & Papaja Sous
R45 Nog 3 oor
Hitte 5/8
- Bestanddele Asyn, papaja, habanero, suurlemoen, knoffel en sout
- Allergene nog nie bevestig nie
- Netto inhoud 125ml
Bestanddele en allergene word tans bevestig — vra ons gerus op WhatsApp voor jy bestel. WhatsApp ons
Aflewering vanaf R80 na ’n afhaalpunt
Ook op die rak
Geel Habanero & Papaja Sous R45 Nog 3 oor










