-
Soet rooi Jalapeno Sous
R65 Nog 10 oor
Hitte 3/8
- Bestanddele Jalapeno rissie, suiker, water, asyn, rooi soet rissie, knoffel, gemmer, sout, lemmetjie, mielieblom
- Allergene nog nie bevestig nie
- Netto inhoud 250ml
Bestanddele en allergene word tans bevestig — vra ons gerus op WhatsApp voor jy bestel. WhatsApp ons
Aflewering vanaf R80 na ’n afhaalpunt
Ook op die rak
Soet rooi Jalapeno Sous R65 Nog 10 oor










