Braai
-
Rookglans vir Vis
R80 Laaste 1
- Bestanddele Suurlemoensap, suiker, heuning, appelasyn, water, gerookte paprika, gemaalde swartpeper, suurlemoenskil, knoffelpoeier, uiepoeier, sout, stolmiddel.
- Allergene nog nie bevestig nie
- Netto inhoud 352ml
Bestanddele en allergene word tans bevestig — vra ons gerus op WhatsApp voor jy bestel. WhatsApp ons
Aflewering vanaf R80 na ’n afhaalpunt
Ook op die rak
Rookglans vir Vis R80 Laaste 1
Resepte met hierdie produk
-
Braai











