-
Slap hakskeentjies
R60 Nog 3 oor
- Bestanddele Uie, suiker, tamatie pasta, asyn, sultanas, sout, mosterd poeier, olie, rooi peper, naeltjies en pimento
- Allergene nog nie bevestig nie
- Netto inhoud 352ml
Bestanddele en allergene word tans bevestig — vra ons gerus op WhatsApp voor jy bestel. WhatsApp ons
Aflewering vanaf R80 na ’n afhaalpunt
Ook op die rak
Slap hakskeentjies R60 Nog 3 oor










